Successfully reported

Crompton Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maria D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Gerieflik; skoon. Baie interessant op 'n melkplaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

N Totale immersive ondervinding in die plaaslewe. Heerlik! Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasties. Ons en die kinders het dit vreeslik geniet. Sal weer kom. Weer was koud buite, maar hulle het seker gemaak ons was warm genoeg binne in die huis. Hulle gaan regtig uit hul pad om dit so gerieflik as moontlik vir jou te maak by Crompton Cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dane J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Dit was die lekkerste wegbreek! Ons het vreeslik lekker gebly by Crompton Cottage. Dit is 'n pragtige groot huis en Tamsin het seker gemaak ons het alles en meer wat nodig was om lekker te bly, van vars volroom melk vanaf die plaas, alles wat nodig was vir 'n lekker koppie koffie op die stoep tot verhitters in die badkamers. Ons sal enige tyd weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

We will be back, great stay! Great stay. A beautiful house with all the amenities needed. Even fresh milk from the dairy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik. Baie netjiese gastehuis. Als wat jy benodig is beskikbaar. Lekker groot en ruim vertrekke. Die kaggelvuur was baie gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

A lovely cottage with beautiful views. We had a lovely stay at Crompton Cottage! The accommodation is spacious, with lovely attention to detail and comfort. There was even a little playroom set up for the kids in case of rainy weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Peaceful and idyllic. Amazing hostess! Peaceful and idyllic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Pragtige en gerieflike wegbreek in die Midlands. Dit is 'n pragtige groot ou huis wat mooi reggemaak is. Daar is al die geriewe wat jy nodig het en selfs lekker vars plaasmelk in die yskas! Daar is lekker baie spasie binne die huis met kaggels vir 'n lekker snoesige winterkuier. Die erf buite die huis is baie groot met pluimbalgeriewe, swingball en 'n paar ander speletjies om die hele gesin besig te hou. Die plaas is pragtig en stil. 'n Lekker wegbreekplek vir 'n groot groep met kinders. Ons was gemaklik met 6 volwassenes, 2 kinders van 4 jaar en jonger en twee babas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devon B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Perfekte wegbreuk om te ontspan. Netjies onderhou. Gasheer, Tamsin, baie vriendelik en behulpsaam. Ligging fantasties. Perfek vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tamsin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Connington Road, Crompton Fold Farm, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0054b1eff84050d5e85ada583d297ae77144698d1150c28c1006404a3e03c6d2c24279a99c61fa42237617d64dc4cb02114?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 Connington Road Crompton Fold Farm 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.296304142537 29.954803353633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang