Successfully reported

Cultivar Guest Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Standaardkamer
B&B
Deluxe-kamer
B&B
Superieure kamer
B&B
Huisreëls

- Gaste moet asb. die bestuur in kennis stel van enige besoekers aan die eiendom en die gas se kamer.
- Let daarop dat rook in die kamers verbode is.
- Let daarop dat 'n boetegeld van R945 per persoon gehef word vir ongemagtigde gaste wat die kamer deel.
- Let daarop dat 'n verbrekings-/vervangingsfooi gehef sal word in geval van saakbeskadiging of verwydering daarvan (d.w.s. haardroërs, hangers, ens.).
Sleutels: Let daarop dat 'n vervangingsfooi van R300 gehef word vir verlore sleutels/beskadigde afstandbeheers.

Kinderbeleid:
- Gesinsvriendelike kamers is beskikbaar. Babas en kleuters wil miskien by hul ouers slaap, maar bababedjies is beslis beskikbaar. Vir ouer kinders is toevoubeddens en uittrekbanke beskikbaar (volgens die deelbeleid vir kinders).
- Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
- Kinders tussen 4 en 12 betaal R820.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 395
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 395
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonniemile Road, Off the M12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79769be3cddeabae8997c1ad88fd73edc934462e3085b01b9097d0191329a9dc62e9e2b5c81a905ae54fa036d141e8a994ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 395 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Bonniemile Road Off the M12 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.95265159761 18.780570030212
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang