Successfully reported

Cummings Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Olet J
1 nag
5.0
Mei 2025

Rustige atmosfeer. Dit was heerlik kalm. Goed ingerus en alles netjies skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vriendelike ontvangs. Ruim kamer. Baie gasvry. Baie vriendelik ontvang. Geen dokumentasie om te voltooi. Baie ruim kamer en ons is die volgende oggend verras met 'n lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mone V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Heerlike nagrus. Baie vriendelike ontvangs. Kamer is veilig en gesellig ingerig. Sal weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2025

Sal verblyf aanbeveel. Uitstekende verblyf met goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Het lekker daar gebly en sal definitief vir ander aanbeveel. Baie mooi plek en so rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Baie billik en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keano H
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Ek het lekker gebly. Ek het lekker warm geslaap in die koue van Wellington.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ja A D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies, vriendelik. Ons het baie lekker gebly en die gastehuis is goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uit die boeke! Baie lekker. Lekker sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sjaan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Absoluut perfek. Ongelooflik lekker, veilig en baie netjies. Die gasvrou is die beste en sy is regtig "hands on" met alles. Die staf is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Cummings Gastehuis
Dankie, Sjaan V, vir jou fantastiese terugvoer! Dit is wonderlik om te hoor dat jy jou tyd by ons geniet het. Ons streef daarna om 'n uitmuntende ervaring vir ons gaste te bied, en jou positiewe resensie is vir ons van groot waarde. Ons hoop om jou weer binnekort te verwelkom vir 'n net so aangename verblyfervaring!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Cummings Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaf9c5f3b308a2a62c4806305abfa8f28a1bade42241790fad44a76c9b1ccfcaa0cfc0e5b719b92c0af8de13e892cdbf6a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 1) 70 5 1 5 20 Cummings Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.639853133374 19.014997428667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang