Successfully reported

Curie Guest House

Gastehuis

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
2.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.3
Veiligheid
3.0
Minnie D
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Aug 2025

Glad nie goed nie. Nee - Terrein is onnet en afgesloof. Alles omtrent die plek het my afgesit. Kon nie glo toe ek 'n 3 ster graderingsbordjie sien nie. Dit was patetiese diens met ontvangs.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Morne C
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jul 2024

Plek om te oornag of 1 of 2 aand. Ons het lekker geslaap daar, maar die plek kort 'n opknapbeurt.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karlien V
1 nag
2.4
Mrt 2016

Teleurstellend. Die naam het gesê Curie Bed&Breakfast. Toe ons daar is moet ons hoor ontbyt is nie ingesluit nie en ons moes daarvoor bespreek? Toe ons wil TV kyk sien ons ons moes ons eie slimkaart gevat het. So ons was oningelig. Kon dalk net soveel in 'n hotel betaal het ontbyt en TV ingesluit.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.7/5

Hans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 848
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 848
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 848
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Curie Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0mLl4XYfgiLt2O6G4AHQBKWA52urbK75vQrT1IcAMBDIPQfUoO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R848 per nag, vir 2 mense 3 5 1 3 97 Curie Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.144852575573 26.195397377014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang