Curious Giraffe
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Rokewood Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 360 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Curious Giraffe is 'n ateljee-woonstel in Die Boord in Stellenbosch.
Die ateljee-woonstel is op die eienaar se perseel. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n dag en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n platskerm-TV internet.
Daar is groot deure wat lei na 'n privaat tuin met stoepmeubels en braaigeriewe. Parkeerplek is by die voordeur agter 'n veiligheidshek beskikbaar. Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.
Curious Giraffe is sentraal geleë en is stapafstand vanaf Die Boord Superspar-sentrum met 'n apteek, wegneemrestaurante en veel meer. Dorpstraat se vele kuierplekke is ook naby.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sannelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 12 Rokewood Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Curious Giraffe het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Rokewood Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang