Successfully reported
+12

Curious Giraffe

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Rokewood Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 360 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

The Curious Giraffe is 'n ateljeewoonstel in Die Boord, Stellenbosch.

Dié ateljeewoonstel is op die eienaar se perseel geleë, maar het sy eie eiendom. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n dagbed. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV met toegang tot internet.

Groot deure maak oop na jou eie privaat tuin met buitemeubels en braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar by die voordeur en agter 'n veiligheidshek. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

The Curious Giraffe is sentraal geleë, stapafstand van Die Boord Superspar Sentrum met 'n apteek, kitskosrestaurante en meer. Dorpstraat, 'n sosiale spilpunt, is ook naby.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sannelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 12 Rokewood Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Curious Giraffe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 360
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 360
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Rokewood Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c6a8f55543ed27aa62f43749115da588f44f9784bb7a0e90ae4fb6254cbc3e580d1132b7f7e3420edc7b5f12c2e6fe0bb25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 3 mense 46 5 1 5 12 Rokewood Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.94724290013 18.852138393848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang