Successfully reported
+13

Cycads Self-catering 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Sherwood Avenue, Onrus River, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Cycads Selfsorg 7 is in Onrusrivier net 10 minute se ry vanaf Hermanus. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat die stad wil ontsnap.

Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 7 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-toilet, -stort en -bad. Die derde slaapkamer het 3 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort.

Die ruim kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en daar is ook 'n waskamer. Die leefarea het 'n TV en daar is 'n ekstra gastetoilet. Die skuifdeure maak oop op die patio met 'n klein verhitte swembad en 'n groter gemeenskaplike, koue swembad. Parkeerplek agter 'n hek word voorsien en daar is gratis WiFi beskikbaar.

Doendinge in die omtrek sluit perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry en swem in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Roelien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 18 Sherwood Avenue, Onrus River, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Sherwood Avenue, Onrus River, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4Yjc4ZjY5LTQ5ODEtNDU0Ny05MGQzLTEwMzdhYWQ2ZjQ2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7) 18 Sherwood Avenue Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41017512858 19.177928804894
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang