Hinda Mountain Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2025 tot 30 Nov 2025.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Skoonmaakdienste is op versoek teen R280 per diens beskikbaar.
Vuurmaakhout vir die boma en braai kan vooraf teen 'n ekstra koste vir aflewering by die lodge bestel word.  
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is met elke bespreking betaalbaar. Verskaf asseblief jou gasvrou van jou bankbesonderhede vir die terugbetaling van die deposito. Terugbetalings word binne 5 tot 7 werksdae vanaf vertrek gedoen. Indien skade hierdie deposito op lêer oorskry, kan 'n bykomende bedrag versoek word.
Let asb. dat sommige dele van die park uit grondpaaie bestaan. In sommige gebiede kan daar 'n behoefte wees vir die gebruik van 'n voertuig met hoër grondvryhoogte.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 15 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 10 volwassenes, 5 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 4080, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang