D4S Accommodation
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 10th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
D4S Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Die kompleks is ideaal geleë 250 meter vanaf die strand en 6,5 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.
Hierdie woonstel op die derde verdieping (slegs trappe) kan 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer ('n derde klein kind kan geakkommodeer word indien nodig) en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, stoof en oond, asook breekware en eetgerei om te gebruik. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Boonop is die kompleks ook naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 5 10th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink D4S Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 10th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang