Successfully reported
+28

Daddy Long Legs Art Hotel

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 27 Okt 2025 tot 30 Apr 2026.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 134 Long Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Daddy Long Legs Art Hotel is uniek aan Suid-Afrika en is in Langstraat in Kaapstad geleë. Elke kamer is uniek versier deur 'n kunstenaar, digter, fotograaf, ontwerper of musikant. Hulle het die volle vryheid gekry om die eenhede soos hulle wil te versier en dit is waarom die versameling hotelkamers so 'n avontuurlustige, snaakse en soms ironiese uitbeelding van die Kaap se kontemporêre landskap bied.

As jy in een van die unieke kamers kom kuier, is dit asof jy deel is van 'n interaktiewe kunsuitstalling. Die kamers het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gemeenskaplike kroeg en sitkamer is die ideale plek om mede-reisigers en plaaslike inwoners te ontmoet. Ontspan, bestel 'n drankie en sit op die balkon en geniet die kleurvolle atmosfeer van Langstraat ? Kaapstad se kreatiewe en eksentrieke hart.

Daddy Long Legs is perfek vir gaste wat op soek is na 'n outentieke Kaapse ervaring. Kom ontmoet allerhande mense hier en verken die karakter van die naglewe in die middestad en die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.2
Veiligheid
3.5
Gaste se hoogtepunte
Tumane T
5.0
My stay was really nice. My stay was really nice, I appreciated that. Thanks!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Riaan M
Saam met lewensmaat
5.0
As jy iets anders wil hê, dan is dit die plek. Ons het baie lekker gebly - die persone by ontvangs was vriendelik. Lekker vars koffie die oggend by on...
Sien meer
Feb 2025
John M
5.0
Satisfied. I enjoyed my stay. Well received, and the receptionist was professional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Mohammed A
Saam met vriende
5.0
Fantastic break away. I enjoyed my stay immensely. We were warmly greeted upon arrival, and our bags were brought up to reception. We w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Ronel W
Saam met lewensmaat
5.0
Hotel het beslis karakter. Wou net graag 'n meer kleurvolle kamer gehad het. Top-notch personeel wat ons aankoms vreeslik tuis laat voel het. Trappe w...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 134 Long Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Daddy Long Legs Art Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 134 Long Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXpoIqPFKqBe9ol00m8JxKuUmE0oRq8qKI2plhxUMbvOgWeZSL0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag, vir 2 mense 40 5 1 4 134 Long Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.923724215709 18.417579308152
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang