Dagbreek Cottages
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Dagbreek, Friersdale, Keimoes, 8861, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Dagbreek Cottages bied knus selfsorg-plaaskothuise op 'n werkende vrugteplaas tussen Keimoes en Kakamas. Genesteld in die hartjie van die Groen Kalahari, bied dit 'n rustige toevlugsoord, ideaal vir gaste wat rustigheid en 'n outentieke plaaservaring soek.
Dag-sê Cottage is 'n gemaklike oopplan-eenheid wat geskik is vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Dagbreek Cottage is 'n bekoorlike tweeslaapkamerhuis geleë tussen wingerde en langs 'n sagte stroompie. Dit bied slaapplek vir tot 4 gaste en is ideaal vir 'n paartjie met kinders of vriende wat saam reis. Die kothuis beskik oor een slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n ander met twee enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
'n Plaasstyl-swemdam is beskikbaar vir gebruik gedurende die somerseisoen.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Farm Dagbreek, Friersdale, Keimoes, 8861, Noord-Kaap
- Gaste dink Dagbreek Cottages het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Dagbreek, Friersdale, Keimoes, 8861, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang