Dajana 1
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine Drive , Unit 1 Dajana, Unit 1 Dajana, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dajana 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Margate. Die kompleks is ideaal geleë naby Margate se hoofstrand, restaurante en kroeë.
Dié eenheid op die grondvloer het slaapplek vir tot 6 mense en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Daar is 'n stapelbed vir 2 kinders in die sitkamer. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n ketel om te gebruik.
Die aangrensende sitkamer het ook 'n TV met 'n Oopsig-dekodeerder, en ook 'n DSTV-verbinding, sodat gaste hul eie dekodeerder en slimkaart kan saambring; Explora-dekodeerders is egter nie versoenbaar nie. Die kombuis maak oop op 'n patio wat 'n ingeboude braai-area bied en lieflik met see- en area-uitsigte om te bewonder. Die eenheid het 1 motorhuis vir 'n motor om in te parkeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 145
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Marine Drive , Unit 1 Dajana, Unit 1 Dajana, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dajana 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine Drive , Unit 1 Dajana, Unit 1 Dajana, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang