Successfully reported
+32

Danlee Overnight Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 91 Grimbeek Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Danlee Overnight Accommodation is 'n B&B gerieflik geleë binne 'n radius van 5 km vanaf Polokwane CBD, Mall of the North, Savannah Mall, groot hospitale en sportstadions.

Verblyf beskik oor 5 kamers wat geskik is vir 11 gaste. Dit beskik oor 2 dubbelkamers wat elk met koningingrootte-beddens ingerig is.

Daar is 2 eenhede wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed terwyl die ander 2 kamers 'n koningingrootte-bed het. Die selfsorg-eenheid het 'n koninggrootte-bed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die selfsorg-eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf en stoof.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi. Daar is braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik. Doendinge in die omgewing sluit wildkyk, wildritte, voëlkyk en perdry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marlindie F
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie verblyf. Lekker gebly en gasheer was baie vriendelik.
Jul 2025
Liezl V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, vinnige incheck, skoon en gerieflik. Tweede keer wat ek by Danlee Gastehuis oorgebly het en weereens netjies, mooi en waarde vir geld.
Jun 2025
Chloe V
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, cozy, practical. We were greeted by a friendly host and our room was excellently outfitted with everything we needed for our one...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Sandra E
5.0
Altyd 'n wenner. My eerste keuse vir verblyf in Polokwane. Altyd skoon en netjies en baie vriendelike personeel.
Feb 2025
Barbara J
Besigheidsreis
5.0
Finominaal. Plek is netjies, veilig en skoon. Die eienaars kyk na die klein details, bv. seepies, shampoo, welcome drink, etc. Dis wat mens soek, gema...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 91 Grimbeek Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Danlee Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 075
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 075
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 91 Grimbeek Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA157781c20c93146e3878b84d890d8481d645f30516cf97827f87a6576e01a9f76a55bdb53258a9c2e8d8ef3d64b393f83f04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 91 Grimbeek Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -23.90838 29.4759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang