Danlee Overnight Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 91 Grimbeek Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Danlee Overnight Accommodation is 'n B&B wat 5 km vanaf Polokwane se middestad, Mall of the North, Savannah Mall, groot hospitale en sportstadions geleë is.
Gaste kan tussen 5 kamers kies en dit bied slaapplek aan 11 gaste. Daar is 2 dubbelkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het.
Daar is 2 eenhede met 'n koninggrootte-bed en die ander 2 kamers het 'n koningingrootte-bed. Die selfsorgeenheid het 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamers het 'n stort.
Elke eenheid het 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die selfsorgeenheid se kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi. Daar is braaigeriewe. Doendinge in die omgewing sluit wildkyk, wildritte, voëlkyk en perdry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 91 Grimbeek Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Danlee Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 91 Grimbeek Street, Polokwane, 0699, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang