Successfully reported
+21

Dassen Island 61

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Dassen Island Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Dassen Island 61 is 'n ruim vakansiehuis in 'n woonbuurt in Plettenbergbaai. Die see is minder as 1 km van die huis af.

Dié twee-verdiepinghuis het 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens en en suite-badkamers. Die vierde en vyfde slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die hoofleefarea bestaan uit 'n moderne kombuis wat goed toegerus is, 'n eetarea en 'n luukse sitkamer. Daar is 2 TV-kamers wat uiters gerieflik is. Net buite die eetarea is daar 'n fantastiese sit- en eetarea wat ideaal is om onder die sterrehemel te eet en kuier. Die slaapkamer en leefareas op die boonste vloer lei na 'n houtdek-balkon en die meeste van die kamers op die onderste verdieping maak oop op die tuin of 'n houtdek.

Dassen Island 61 is sentraal geleë, net 'n kort rit van die dorp en die strande af.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 61 Dassen Island Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 800
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 800
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Dassen Island Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8PltXkFTtEJyKbJlIbhNy48h4FVar9d50Q2hHoh2EvaYhkWsAs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag (plek vir 10) 61 Dassen Island Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.08171 23.36197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang