Successfully reported
+23

Dawn’s Place

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 268 7th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dawn’s Place is 'n woonstel in Voëlklip, Hermanus. Dis stapafstand vanaf die wêreldbekende Blouvlagstrand, Grotto Beach.

Dié woonstel is op die eienaar se perseel en het 'n privaat ingang. Daar is slaapplek vir 2, 'n slaaparea, badkamer en oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 en die sitarea het 'n TV teen die muur. Die woonstel lei na 'n stoep met stoepmeubels en 'n vuurput.

Dis naby die Fernkloof Natuurreservaat en verskeie bergroetes. Gaste kan ook die kranspaadjie volg vanwaar walvisse in seisoen sigbaar is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johann T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en goeie waarde vir geld. Groot, ruim vertrek met motorhuis aan die eenheid. Goed toegerus met alles wat jy benodig. Skoon en netjies.
Jun 2025
Marius C
Saam met lewensmaat
5.0
Owner very friendly and the accommodation was spotless. Had a few suggestions which were swiftly implemented. Will stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Arnold M
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute fantastic. We had an absolute blast of a time. We were received by Dawn with a friendly and generous attitude. We almost felt ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Fabian S
Besigheidsreis
5.0
Awesome. My stay was great. The welcoming was great. Everything was provided that you could possibly need. Great place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Petro M
Saam met lewensmaat
4.6
Skoon, netjies, ruim. Ons het baie lekker gebly by Dawn's Place. Dawn en haar man is vriendelik en behulpsaam. Ligging is gerieflik en eenheid is rede...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 268 7th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dawn’s Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 268 7th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA603693454233f9731a314c7d8a20c78d2d65c97046ece0f3d03a1b4198685d925245b50905cb4c1add36dbfa2f2fb55072d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 268 7th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.411372436763 19.294766345717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang