Successfully reported

Dawson Manor Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Dr Hennie R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Vriendelik, heerlike ontbyt, pragtige kuns teen die mure. Maak asb. die straat voor die gastehuis en die ingang by die gastehuis skoon deur papiere, papiersakke en allerhande rommel op te tel. Dit lyk vieslik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Handa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Puik! "Home from home". Loop die ekstra myl vir gaste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Best stay. Best service. Ons het ongelooflik baie lekker gebly. Plek was netjies, skoon en ons het baie tuis gevoel. Personeel is baie professioneel, vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ongelooflike oulike plek. A fantastic stay! The place was impeccably neat and clean. The staff were exceptionally friendly, the breakfast was delicious, and the quiet environment made it even more enjoyable. Everything exceeded expectations—highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Rustig en gerieflik. Warm ontvangs, skoon kamers, doodstil en pragtige ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Goedkoop, skoon en lekker kos. Ek bly gereeld hier. Goedkoop, skoon en lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham W
1 nag
4.4
Apr 2025

Aangename gastehuis. Aangename gastehuis, alles baie mooi en skoon, en ontbyt was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janine V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Loved the accommodation. Much needed quiet time for myself. Breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Affordable, clean, central. Incredible! The manager and staff went way beyond. The guest house was clean, central, and early morning breakfasts were delicious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M4 Loss Control Consultants E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Dit was baie netjies, veilig en die omgewing was stil. Ons het net oornag en het eers laat by die blyplek aangekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Dawson Road, Selborne, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd396efb592d92c9bd1b78dd513bc30eaecb35d539ec482872571dde4c30a49a5c6ca2f2cd9c78a2c90a84ac197a0c56232a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 8 Dawson Road Selborne 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.993543731076 27.89823282209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang