Successfully reported

Dawson's Creek

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode binne.
Harde musiek na 22:00 is verbode.
'n Maksimum van 2 klein troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word.
Besoekers word nie na 22:00 toegelaat nie. Gaste wat iemand na hierdie tyd wil huisves, moet die gasheer vooraf in kennis stel.
Lugversorging moet nie oornag aan die gang gelaat word of wanneer die woonstel onbewoon is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12 Hastings Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf19d64d4fc5eb7410e942f361aa0534dc919b9b6cc6529d6f5b836f696e82ef66379c99ca56e61e3906ed3a4d4b41ac2f1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 12 Hastings Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.1000151 18.4774703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang