De Charmoy Estate Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Lughawependeldienste is beskikbaar en pryse kan op versoek voorsien word.
Aandete is op versoek teen 'n addisionele koste per persoon beskikbaar, maar hang van spyskaartkeuse en beskikbaarheid af.
Middagete en teedienste is beskikbaar.
Funksiedienste, insluitend trou- en partytjiebeplanning, word aangebied.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Robert Armstrong Road, Canelands, Verulam, 4339, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang