Successfully reported
+38

De Kamp Gasteplaas

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kamp Farm, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Kamp Gasteplaas is 'n familiebesigheid-skaapplaas geleë aan die rand van die pragtige Namakwaland in Vanrhynsdorp. Dit is die perfekte oornagplek vir reisigers en avonturiers wat na Namibië en Kgalagadi op pad is. Dit is 15 km vanaf die sentrum van Vanrhynsdorp.

Die selfsorg-eenheid is aan die plaashuis vas en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n muurgemonteerde TV met DSTV, 'n waaier en ruim bergplek. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die smaakvol versierde kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, stoof en 'n eetkamertafel vir 2. 'n Koffiestasie met tuisgemaakte beskuit is ook ingesluit.

Buite is daar 'n braai-area en opwasgeriewe. Die eenheid is perfek vir blomtoeriste wat op soek is na vreedsame plaaslewe, panoramiese uitsigte en pragtige sonsondergange in 'n blomparadys.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
DStv
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anine E
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend, salig, perfek. Ons het regtig ons verblyf by De Kamp Gasteplaas baie geniet. Dit was 'n absolute perfekte kuier, wat ons verwagtinge oortr...
Sien meer
Sep 2025
Daniël S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, gasvry en gemaklik! Ja, dit was baie goed ingerig en baie gerieflik en gemaklik! Lynette is baie vriendelik en het ons met elke klein dingetj...
Sien meer
Sep 2025
Paula A
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel. Ons het so lekker gekuier op De Kamp! Dis 'n pragtige plaas met die beste mense - sout van die aarde. Die gasvrou het 'n oog vir de...
Sien meer
Sep 2025
Retha H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gasvryheid, pragtige omgewing, ongelooflike verskeidenheid blomme. Christo en Lynette het ons bederf met vriendelikheid, vars roosterbrood ...
Sien meer
Sep 2025
Henry V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en mooi daar. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Het lekker gebly, was net bietjie kort.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Kamp Farm, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kamp Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kamp Farm, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA286b64a2b020ded60290882d0fef45cdc2fb9506961ac8374fb2daa0ebe64a84d82ea3e94f34de1057e8a1754c188d98d650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 De Kamp Farm Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.547396751211 18.887742686213
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang