Successfully reported
+18

De Kelder

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Munnik Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Kelder is 'n knus woonstel wat die onderste vlak van die eienaar se hoofwoning beslaan, maar met 'n privaat ingang. Dit is gerieflik geleë sowat 400 m vanaf die strand in Strand, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na gehalte-oornagverblyf vir vakansie en werksuitstappies.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 1 dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die ruim leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop na die privaat patio wat braaigeriewe en 'n etenstafel met stoele het. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek. De Kelder is ook naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elrina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 10 Munnik Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kelder het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Munnik Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA668decb9a0136edb588fa0b57ad9ad34ca77fed9565600f1a784d475b4cc4a6b48b3a008a6a1daeb3c5be150d9efb956a0ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 10 Munnik Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.112314758853 18.825379711547
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang