Successfully reported

De Kleine Werf

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Riette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beste in Noord Kaap! Absoluut 5 ster blyplek! So mooi met aandag aan detail. Gasvrou het ook vir ons gesorg vir braaipak en hout. Kamer was heerlik warm op koue wintersaand. Sommer lief geraak vir my geboorteplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
1 nag
5.0
Jul 2025

5 ster verblyf. Dit was 'n groot verrassing vir so 'n klein plekkie soos Garies. Baie lekker gebly. Gasvrou was uiters behulpsaam. Alles was maklik. Pragtige plek, warm beddegoed. Goed toegeruste plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Home away from home. Ons het baie lekker gebly. Was goed ontvang en was op hoogte gehou van dat ons oppad na die plek was. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gerieflik. Sal weer en weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bill M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Comfortable accommodation in neat house. Ideal for accessing beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

A nice Karoo stay with chic decor and warm reception. Well-equipped. Comfortable bed and lots of hot water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlik! Ons is vriendelik ontvang, en alles is so mooi en smaakvol. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Fantastiese oornag. So pragtig en netjies. Unieke plekkies. Die eienares is so aangenaam. Hierdie plekkie is 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Na 'n lang dag op die pad is dit wonderlik om vriendelik ontvang te word en in 'n baie netjiese en skoon plek in te stap. Love die plek. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Zeer vriendelijke en behulpsame vrouw! Leuke onderkoming voor 1 nacht, ontbijt was uitstekend, de eigenaresse regelde alles voor je. In het dorpje is verder niets te beleven, maar voor 1 nacht als overnachting doorreis ideaal!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elizna
De Kleine Werf
Hallo Pieter, baie dankie vir die gawe woorde. Sekerlik sou twee gratis bottels wyn om saam te neem restaurant toe en twee gratis 'uitstekende' ontbyte 'n waarde vir geld punt van 4/5 kon weerlé. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang en ek hoop julle trip verder was voorspoedig en genotvol.

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Hoëgehalte-eenheid, hoëgehalte-diens. De Kleine Werf, die beste gastehuis wat ons bevoorreg was om by te kon tuisgaan. Angel Rose is 'n pragtige eenheid, uitstekende gehalte en waarde vir geld. Die eiendom is skoon, netjies en het 'n fantastiese outydse sjarme. Dit raak net meer asemrowend met die pragtige Namakwaland-uitsigte wat jou omring met duisende veldblomme so ver as wat die oog kan sien. Ons het by 'n paar gastehuise gebly en De Kleine Werf is beslis bo-aan die lys van beste verblyf en ervaringe ooit. Elizna en haar meisies was baie gasvry en is daar vir elke behoefte. Baie dankie vir 'n onvergeetlike ervaring van ons reis deur die Namakwalandse blomme-seisoen. Ons sien julle sommer gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 760
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 760
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Main Road, Garies, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ad0031205b5cd9cd5d75c400e5ce650c783fcce2b7b0598acfdb2b4c093754260c357fcd3f5817b61f6a0e160954bfb453f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 18 Main Road Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.559082292105 17.989925736385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang