Successfully reported

De Klerk's Inn Moot

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Maak asseblief seker dat u die regte aantal gaste bespreek, aangesien betaling/bespreking per gas is.

Neem asseblief kennis dat geen ander gaste as die besprekingsgaste op die eiendom toegelaat word nie.

Nóg die eienaar nóg werknemers sal aanspreeklik of verantwoordelik wees vir persoonlike items wat vermis word.

Geen partytjies of geleenthede mag op die eiendom gehou word nie.

Harde musiek word nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word op die eiendom toegelaat nie.

Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie. Dit sal 'n boete van R1000 tot gevolg hê en die gaste wat bespreek het, moet die perseel onmiddellik verlaat.

Die woonstel sal geïnspekteer en skoongemaak word voordat gaste kan inklok en enige beskadigde items wat tydens uitklok gevind word, sal vir die gas se rekening uitgereik word.

'n Polisieverslag sal oopgemaak word indien gaste nie betaal vir skade aan die eiendom of vir verlore of gesteelde items nie.
Neem asseblief kennis dat die eienaar nie verantwoordelik gehou kan word vir beurtkrag of enige ander elektriese of waterprobleme wat van die Stad Tshwane afkomstig is nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 930
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 930
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1213 Bottrill Avenue, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bbd29f008e89aff471b20c7cc28aaab0197218a5a4ce859de4fe3e763a6b9724b700e43537fca84c935dc3c7f143dfa8cdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 1213 Bottrill Avenue Queenswood 0186 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7264522 28.2493396
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang