De Oude Schuur
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Drie Lande Farm, R44, Strand Road, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Oude Schuur skuil op 'n skilderagtige plaas aan die buitewyke van Stellenbosch, 'n historiese dorp in die Wes-Kaap, omring deur 'n amfiteater en bergreekse. De Oude Schuur is slegs 5 minute se ry vanaf die beste wynplase in die land, naamlik Kleine Zalze, Blaauwklippen, Webersburg Wine, Rust en Vrede Wines, Ernie Els Wines, Peter Falke Wines en Guardian Peak Wines & Grill.
Verblyf word aangebied in 'n keuse van 7 kothuise, elk bestaande uit 'n gemaklike dubbelbed, en 2 kothuise het ook enkelbeddens. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie om aan gaste se selfsorgbehoeftes te voldoen, terwyl 'n privaat braai-area buite elk van die eenhede beskikbaar is.
Gaste kan toegang geniet tot bykomende geriewe soos gratis WiFi, veilige parkering en My Giga vir regstreekse stroom van films of YouTube. Al ons eenhede het elektriese komberse.
Stellenbosch bied 'n verskeidenheid aktiwiteite wat gholf, wynproe, kanovaart, stap, visvang, 4x4-roetes, abseil en bergfietsry insluit.
Ou Skool en Tuinhuisie is rolstoelvriendelik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 112
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Drie Lande Farm, R44, Strand Road, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink De Oude Schuur het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Drie Lande Farm, R44, Strand Road, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang