Successfully reported

De Oude Wes

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Morne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent. Excellent, very neat and clean. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Restful, calm. Perfect sleepover with everything that is needed, stunning old house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Veilig, skoon en rustige area. Veilig, skoon en rustige area. Die huis het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Safe location and clean and well equipped house. Our stay was very pleasant. Our 1-year-old daughter was loving the toys available to her. The house is situated conveniently close to restaurants and a Spar store.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gemaklik, lekker en veilig. Baie groot huis en oorgenoeg spasie met 'n lekker tuin. Loopafstand vanaf Spar en eetplekke. Garage vir veilige parkering. Sal weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ruim, gemaklik, sentraal, mooi en goed toegerus. Ons het heerlik gebly in 'n baie ruim en mooi huis. Enigste kritiek waarvan eienaars moet weet, maar wat ook regtig nie 'n probleem was nie, is dat die oond 'n klein bietjie vuil was. Min mense gebruik dit egter. 'n Ysbakkie met gevriesde ys in sou welkom wees. Indien jy 'n kombi ry, gaan jy nie in die garage pas nie. Behalwe die paar goedjies is dit 'n ongelooflike gerieflike huis en baie ruim, en ons sal vir seker weer gaan en vriende saamnooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons het baie lekker gebly. Baie skoon, netjiese plekkie. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Uitstekend, besonders. Would definitely recommend, it was my first time experiencing a guest house stay and I enjoyed every second of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa K
1 nag
5.0
Apr 2025

Lieflike, outentieke ervaring. De Oude Wes is 'n pragtige historiese huis met lieflike outentieke meubels. Alles was baie netjies en skoon, en baie dankie vir al die inligting voor aankoms. Baie dankie vir die lieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Sou graag langer wou bly. Beslis die moeite werd om by Oude Wes oor te bly. Pragtige groot ou huis wat die ryk geskiedenis van Graaf-Reinette uitbeeld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Wes Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc42b7e42c304521dc1de6b957c7903de528e60d419ef29a72bbe91ddcff2ee5530b3252dbf363d0913c9b04112c32ea454b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 9 mense 108 5 1 5 14 Wes Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.257695185448 24.535269236587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang