De Tijger Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- En Suite-Dubbelkamer
- B&B
- 2-Enkelbedkamer
- B&B
- Dubbelkamer
- B&B
- Semi-Selfsorg-Gesinskamer
- B&B
- 2-Enkelbedkamer met Slaapbank en En Suite-Badkamer
- B&B
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
- Kinders tussen 12 en 13 jaar betaal R150.
- Kinders tussen 14 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Reëls:
- Binnenshuise rook is verbode. 
- Slegs een besoeker per kamer (mits dit vooraf gereël is) tot 23:00 saans. 
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 12
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 46 Hannes Louw Drive, De Tijger, Parow, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang