Successfully reported
+42

De Trout Huis Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 114 Machteldstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Trout Huis Gastehuis bied verblyf in 'n knus gastehuis geleë op die Hoëveld-plato in Dullstroom. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde dorp kan verken en geniet.

Gaste het 'n keuse tussen 'n Gesinskamer en 'n Standaard Dubbelkamer, elk met hul eie privaat ingang en privaat badkamer. Daarbenewens beskik elke eenheid oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, toegeruste kombuisies, ekstra sitplek, 'n kaggel en vir die gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos verskeie winkels en restaurante is naby. Aktiwiteite in die omgewing sluit in vliegvisvang, perdry, stap en bergfietsry, en whiskey- en jenewerproe by die plaaslike brouery.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 114 Machteldstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 114 Machteldstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA664cb98c2fd99711b1acc5e8176df12fa58940272638624a1c58a8e7172d0955db02b9d46b34c6fe40f8ca6db1500099866f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 114 Machteldstraat Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.415975972412 30.108969290807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang