Successfully reported

De Wingerd

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marie B
1 nag
5.0
Aug 2025

Pragtige plek, lekker gerus. Dis die mooiste ou gebou wat restaureer is. Soveel karakter. Sal dit vir seker aanbeveel vir enige iemand. Baie goed geleë, goeie beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maitza B
1 nag
5.0
Aug 2025

Sal plek aanbeveel. Baie lekker gebly. Plek is pragtig en alles was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlik, gerieflik vir 'n oornagstop. Heerlik gebly! Die stort vat net verskriklik lank om warm te word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Groot bederf in die Karoo. Wat 'n pragtige fasiliteit! Alles was nommerpas, die fasiliteit het baie karakter en selfs die gewone kamers is baie goed toegerus met kwaliteit toebehore. Definitief 'n plek om by oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Regtig lekker geslaap! GR ook verken. Kom beslis weer. Dit was beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este J
1 nag
5.0
Feb 2025

Uitstaande! Uitstaande vir oornag verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal vir seker ons voorkeur oornagverblyf in Graaf-Reinet wees van nou af! De Wingerd is 'n fantastiese oornagplek! Dit is rustig en stil en in 'n pragtige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este J
1 nag
5.0
Jan 2025

Amazing! Simply the best - thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Luxurious. What a nice stay. The rooms were very cozy and stylish, next to the sparkling blue pool. The kitchen even had a Nespresso machine. I would definitely come back for a longer stay in the future. The hostess was also very friendly, helpful and informative. The only point for me is that perhaps in the future the guesthouse can look into shade/netting for the cars. But overall, a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c2e3ffa5fff6e32cb3292dd4e470dcecf97a896a0de4a5bbef7e84a536c9e389cae9dbb9534b24dc3e00fd52af958dd6503?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 58 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.252338842961 24.533800192065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang