Successfully reported
+42

De Wingerd

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Wingerd is in Graaff-Reinet en bied lieflike kamers in 'n Karoo-Victoriaanse styl vanuit die 1840's, en is net 750 m vanaf verskeie restaurante geleë.

Hierdie gastehuis is die tweede oudste in die dorp en 'n nasionale monument. Dit spog met 'n wingerd wat al langs die perseel strek. Die kamers het lugversorging en is geskik vir 2 tot 4 gaste met koningingrootte-beddens, 2 enkelbeddens en stapelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Linne, elektriese komberse, badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Die kamers het TV's met sekere DStv-kanale, gratis internet, tee- en koffiemaakgeriewe en gebottelde water. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en hulle kan ontbyt by die nabygeleë restaurante geniet.

Gaste kan in die swembad afkoel en die braaigeriewe gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Graaff-Reinet is ryk aan geskiedenis en het verskeie nasionale monumente en museums wat die Hester Rupert Art Museum, Graaff Reinet Museum, Military History Museum en Great Fish River Museum insluit. Die area het ook talle staproetes in die Kamdeboo Nasionale Park en die Nqweba Dam bied aktiwiteite soos 4X4-roetes, visvang, kanovaart en bootvaart. Gaste kan ook 'n entjie gaan ry en die Vallei van Verlatenheid besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marie B
5.0
Pragtige plek, lekker gerus. Dis die mooiste ou gebou wat restaureer is. Soveel karakter. Sal dit vir seker aanbeveel vir enige iemand. Baie goed gele...
Sien meer
Aug 2025
Maitza B
5.0
Sal plek aanbeveel. Baie lekker gebly. Plek is pragtig en alles was baie netjies en skoon.
Aug 2025
Nikki E
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, gerieflik vir 'n oornagstop. Heerlik gebly! Die stort vat net verskriklik lank om warm te word!
Jul 2025
Ina B
Besigheidsreis
5.0
Groot bederf in die Karoo. Wat 'n pragtige fasiliteit! Alles was nommerpas, die fasiliteit het baie karakter en selfs die gewone kamers is baie goed t...
Sien meer
Mei 2025
Anne-marie D
Saam met lewensmaat
5.0
Regtig lekker geslaap! GR ook verken. Kom beslis weer. Dit was beslis die moeite werd.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 58 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink De Wingerd het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c2e3ffa5fff6e32cb3292dd4e470dcecf97a896a0de4a5bbef7e84a536c9e389cae9dbb9534b24dc3e00fd52af958dd6503?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 58 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.252338842961 24.533800192065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang