Successfully reported

De Zoete Inval

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Thea S
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Relaxing. We enjoyed our stay and the view is lovely. Lovely furniture in De Zoete Inval.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstekende verblyf. Baie lekker gebly in die mooi plek. Die huis is lekker groot, modern en goed ingerig. Sal weer daar bly. Baie mooi view op die berg ook en loopafstand van die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Pragtig en silwerskoon. Die mooiste uitsig. Geskik vir 6 mense. Pragtig skoon en uiters gemaklik. 600 m van sentraal dorp. Mooi staproetes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fambirai T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Spent 4 nights just relaxing. We enjoyed the peace and quiet. The mountain views are excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2022

Fantasties. Fantastiese geriewe wat ons verblyf besonders spesiaal gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charles V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Heerlike ruim huis met baie mooi uitsig op die berge. Ten volle toegerus. Binne stapafstand van die plein.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf
4.8
Des 2021

Ongeloofliklikste huis, uiters luuks maar voel dadelik tuis en gemaklik. Uitsig op berg prentjie wat mens altyd sal by bly. Wegbreek saam met my seun van 31 jaar oud. Ons tyd in huis oneindig geniet met oggendkoffie op die stoep, vars lug en prentjie mooi uitsig. So bou mens kosbare herinneringe deur net te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
De Zoete Inval
Baie dankie Susan, so bly dat julle lekker gebly en ontspan het.

Sarina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Uitsonderlike huis. Pragtige uitsigte, selfs as jy binne is. Dekor is keurig en die huis is goed toegerus. Binne stapafstand van restaurante en winkeltjies. Ons sal baie graag weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon K
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Lekker gekuier en gerus. Ons het die verblyf vreeslik geniet. Die huis was modern met alles wat jy nodig het. Die kaggel het 'n wonderlike kuier-atmosfeer geskep en met 'n stoep wat reg om die sitkamer strek kon ons die berge van Clarens heel dag besigtig. Die huis is perfek geleë. Ook loopafstand van die restaurante af. Ons sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Absolutely stunning, the best view in Clarens. Our weekend was lovely, the house is absolutely beautiful, modern but cosy, it was very clean and is very tastefully decorated. The sense of calm and peace in the house made for a very relaxing weekend away. The views are breathtaking and the house is situated a few minutes' walk to the town square with lovely hiking trails just down the road. I will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 750
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 750
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bester Street 209/1, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6QxIb79iZaOMJ9mHerTLGQPCtXeEQBKDg3pob7Ys1zLshs7d87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Bester Street 209/1 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516328115827 28.417688124339
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang