Deep South Suites
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Glenoak Road, Welcome Glen, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R740 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Deep South Suites is 'n knus selfsorg-eenheid in die skilderagtige dorpie Welcome Glen. Of jy nou op soek is na 'n ontspanne strandvakansie of 'n avontuurvolle ontvlugting, hierdie eiendom bied die ideale basis vir jou verblyf.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed, 'n net-kind matras en 'n kas. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie wat 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas insluit. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met Disney+, Netflix, en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kry parkeerplek van die straat af en sal naby Glencairn-strand, Simonstad en Boulders-strand geleë wees. Geniet oorvloedige uitsigte, gewilde restaurante, getypoele en oorvloedige besienswaardighede in elke rigting.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bernadette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 75 Glenoak Road, Welcome Glen, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Deep South Suites het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Glenoak Road, Welcome Glen, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang