Dei Gratia Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Rook is verbode in alle kamers en in die Lapa. 
Aangewese rookareas word voorsien.
Ontbyt sal slegs tussen 06:30 en 09:00 bedien word.
Aandete is slegs beskikbaar indien vooraf gereël voor 11:00, en word bedien @ 18:00 tot 19:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 17 Limpopo Avenue, Musina, 0900, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang