Successfully reported

Del Torro 2

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Natasha E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Vriendelik. Skoon, netjies, turnkey.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelethu N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Lovely stay, clean and amazing. I truly enjoyed my stay, the place is amazing and very homey. The hospitality is out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Moderne, ruim, skoon verblyf. Ons het baie lekker gebly. Dit is splinternuwe, moderne verblyf in 'n baie veilige omgewing. Dit is baie ruim, alles wat jy nodig het en silverskoon. Sal definitief weer daar oornag. Die Medi-Clinic hospitaal is reg oorkant die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizna
Del Torro 2
Baie dankie, Hester, dit was 'n plesier om julle daar te hê en ons hoop om julle sommer gou weer te sien!

Sihle N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Amazing stay. My stay was very pleasant. I loved the place, I will definitely book it when I'm in Kimberley.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizna
Del Torro 2
Thanks Sihle! It was a pleasure hosting you and I hope we’ll see you again soon

Anneke C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Beautiful, spacious apartment. Beautiful spacious apartment, neat and clean. We will book it again when in the area. The only downside was no Internet or TV as advertised. We enquired to our host without any feedback during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizna
Del Torro 2
Hi Anneke, ek is baie bly as julle lekker gebly het. Daar is uncapped WiFi, die "login details" en "password" is teen die yskasdeur opgesit. Die TV is 'n smart TV en julle moes net jul DStv "login details" insit om hom te aktiveer. Ek vra groot verskoning vir hierdie ongerief en sal sorg dat ek in die vervolg aan die gaste verduidelik hoe alles werk. Ek is ook vreeslik jammer dat jy voel ek het nie teruggekom na jou toe met bogenoemde kwessies nie; ek sal sorg dat ek daaraan werk en meer beskikbaar is. Dankie vir jou terugvoering, ek waardeer dit opreg! Groete Elizna

Hp S
1 nag Gesin met tieners
3.0
Jul 2025

Splinternuut, stylvol, lekker gebly. Lekker gebly, alles mooi neetjies en nuut. WiFi het nie gewerk. TV ook nie. Ons het eienaar via WhatsApp ingelig, maar sy het ons nooit geantwoord.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elizna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 5 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 5 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 113 Mac Dougall Street, El Toro Park, Kimberley, 8430, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9dbda53cf149f230bb4780dd618db65ddb5e61bb7ce89685b48ba930acaeee01010b00b1912fbb44cb3add6310d2242e0ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 113 Mac Dougall Street El Toro Park 8430 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.766524306225 24.739008747144
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang