Delicious Monster and SterJasmyn
Beskrywing
Die Delicious Monster-eenheid is in die tuin geleë met slaapplek vir 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n addisionele dubbelbed in die leefarea beskikbaar. Die dubbelbed kan ook in 2 enkelbeddens omskep word. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. WiFi is beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar. Netflix is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Let asseblief daarop dat daar 2 honde op die perseel woon, deur wie een moet loop om by Delicious Monster uit te kom.
'n Skoonmaakfooi is van toepassing.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim SterJasmyn-eenheid het 'n privaat tuin en slaapplek vir 6 gaste. Daar is 'n privaat slaapkamer met dubbelbed en 'n driekwartbed. 'n Slaapbank en 'n rusbank wat in 'n koninginggrootte bed omgeskakel kan word is in die leefarea beskikbaar. Die privaat badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. WiFi en privaat braaigeriewe op ruim stoep is beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat ingang en parkeerplek onder 'n afdak. Netflix is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Let asseblief daarop dat daar 2 honde op die perseel woon, deur wie een moet loop om by Delicious Monster uit te kom.
'n Skoonmaakfooi is van toepassing.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 29 Wilger Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang