Beach Front Apartment 3
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 3 Beach Front, 1005 Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Geleë in Hentiesbaai, bied Beach Front Apartment 3 die ideale kuswegbreekplek vir die hele gesin of 'n groep vriende.
Die ruim woonstel bied gemaklik slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer bied 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, 1 met 'n bad en oorhoofse stort, en die ander met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike L-vormige rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die woonstel.
Buite kan gaste asemrowende see-uitsigte vanaf die patio geniet en gebruik maak van die braai-area en veilige parkering. Die strand en Sunset View Point is binne loopafstand, terwyl Hentiesbaai Gholflandgoed 3.2 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Unit 3 Beach Front, 1005 Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 3 Beach Front, 1005 Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang