Successfully reported
+36

Dennecres 4

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Dennesingel, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dennecres 4 is ideaal geleë in 'n stil woonbuurt in die skilderagtige dorpie Ceres. Die eiendom is 900 m vanaf Ceres Hospitaal en 750 m vanaf Hoërskool Charlie Hofmeyr.

Verblyf word gebied in 3 gastekamers wat op die eienaar se perseel geleë is.

Die Dennecres-driepersoonkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer is en suite en beskik oor 'n stort, toilet en wasbak.

Die Dennecres-dubbelkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die Dennecres Driepersoonskamer no 2 is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kamers beskik oor 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n mikrogolfoond, elektriese komberse, 'n waaier, lugversorging en 'n TV met Netflix.

'n Droë ontbyt word daagliks voorsien. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede en doendinge om in Ceres te beleef sluit in Ceres Zipline Adventures, Aquila Safari Privaat Wildreservaat, Klondyke Cherry Farm, gholf, 4x4-roetes, voetslaan, bergfietsry, en toer deur die area op die outentieke treine van die Ceres Rail Company.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gerhard D
Saam met lewensmaat
5.0
One of the best places to stay. Friendly people. Warm welcome to tourists.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Maxine B
5.0
Will be back, highly recommended. All good. Fantastic place, great location and helpful and friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Hanneke B
5.0
Salig, gerieflik en gemaklik. Ek het heerlik gebly! Die kamer is netjies en keurig versier. Die badkamer het 'n lekker groot stort. Die kombuisarea he...
Sien meer
Apr 2025
Barry D
Saam met lewensmaat
5.0
Everything as expected. Wonderful place for an overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Ninon R
5.0
Gemaklik en tevrede. Ons het lekker warm geslaap. Die omgewing is stil en ons het ook baie veilig gevoel. Het niks meer nodig gehad behalwe miskien kl...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Des Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 4 Dennesingel, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dennecres 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Dennesingel, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41872dcd2c767d5d19b350f68c546d9342d610f7d6379d7c4ba41e62c7f5ccfb8353fe7f1b6d152d3dc43ef5028cdb55d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 4 Dennesingel Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.368022686633 19.298911752157
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang