Successfully reported

Dennehof Farm Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker wegbreek! Die uitsig en plaas is baie mooier as wat die foto's wys. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig met mooi uitsigte. Ons het 'n heerlike wegbreek gehad by Dennehof. Die omgewing was rustig, met pragtige uitsigte van die dam en berge! Rosy Glow was skoon en goed toegerus met wat ons nodig gehad het. Was vriendelik en het seker gemaak ons is reg met alles. Ek sal vir seker Rosy Glow aanbeveel aan enige iemand wat net 'n rustige wegbreek soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nannette C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rustige plaasatmosfeer. Ons gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig en het ons baie tuis laat voel. Die pragtige tuine was 'n lushof om in te stap. Die braai-aande met die mooi uitsig op Teewaterskloofdam was ons hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vreedsame saligheid op vrugteplaas. Saligheid ervaar met mooiste uitsigte v plaas en met dam uitsig. Gerieflik met alles wat nodig is in Rozy Glow. Vriendelik ontvang, dadelik tuis gevoel opi pragtige plaas. Beste buite-pitbraai met hout verskaf nog in al my jare deur die webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlaine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige kothuis wat goed toegerus is! Vriendelike eienaars. Pragtige trou venue. Heerlike oornagverblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Siels kos, op sy beste. Dit het my laat voel of ek tuis is in my geliefde OVS. Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Asemrowende uitsig met stilletjies. Bo verwagting in 'n skilderagtige panorama van ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretschen W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Quiet farm life providing a relaxing environment. Very peaceful and relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof Farm, Off the R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf492ea4baba76bb26258f49689da3edf2fb28b44675f3f1e380829951752b50e920bf61e4cc4351c44fcf7a6b96ced2d056c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Dennehof Farm Off the R43 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.039964692078 19.29771074107
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang