Successfully reported

Desert Rose Guest House and Self-catering

Gastehuis
Selfsorg-eenhede
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • 3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die ruim selfsorg-eenhede is goed toegerus en bevat 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n slaapbank geskik vir twee kinders, sowel as 'n en suite-stort. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas en 'n mikrogolfoond, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea bevat 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv-kanale. Die eenhede het lugversorging en hul eie privaat ingange. Elke eenheid het sy eie onderdakbraai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Die tariewe geld vir selfsorgverblyf.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
B&B-kamers
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die ruim B&B-kamers het elk 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Aangesien die kamers privaat ingange het, sal gaste die privaatheid geniet. Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en 'n werksruimte in. Daar is 'n gerieflike veranda wat al langs die eenhede en kamers af strek, voor en agter. Dit is die ideale plek om agteroor te sit en te ontspan terwyl jy die skouspelagtige uitsigte oor die omliggende granietkoppies bewonder.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Republiek Street, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZDdlNmRiLTQwMGMtNDI4OS04NWQwLWIxY2Q5NjIyYTE2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 40 Republiek Street Simonsig 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.659041 17.893593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang