Successfully reported

Di Plaas Opstal

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Jan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld, vriendelike diens. Baie lekker gebly, ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Was voorwaar 'n lekker naweek! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl Pleass P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Really lovely! It suited our needs for that evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Groot gesinskamer met alles wat jy nodig het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Su-elize S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Great! The owners are so friendly and helpful, clean rooms and just a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanté P
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Lekker rustig. Ons het oorgebly oppad van die Kaap af, die bed slaap vreeslik lekker en die kamer is ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Ons is vriendelik verwelkom en kon dadelik inboek. Kamer was gemaklik, skoon en ruim.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jana
Di Plaas Opstal
Dankie vir julle kuier in Fouriesburg. Ons hoop om eendat weer te ontmoet. Groete Braam & Jana

Carmen K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

A delightful overnight stay! What a lovely stay we had at Di Plaas Opstal in the quaint town of Fouriesburg. Hubby thoroughly appreciated a soak in the bath after the long drive, while I took a comfy afternoon nap on the king-sized bed. Later, we enjoyed a meal at Di Plaasstoep Restaurant, before calling it a day. Even though Braam and Jana were away, the booking and associated logistics were managed very well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hugo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

A real gem! One to remember. Dit was fantasties. Die eienaar was wonderlik en ek sal haar plek aan almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jana
Di Plaas Opstal
Dankie Hugo, Bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit dat julle weer kom kuier

Amanda S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

N heerlike oornagverblyf, sal vir seker weer van julle diens gebruik maak. Baie dankie, alles was so skoon en netjies, 'n heerlike plek om te oornag. Baie dankie vir julle gasvryheid. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jana
Di Plaas Opstal
Dankie vir die kuier, Amanda. Ons hoop om sommer gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 798
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 798
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 798
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Kerk Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93e167e7d6dca4ceb7d86c17e0ff832aa7e3537a8c8c07552c4cd47d2c5baa84c3fcff683c6ab3b54954a34a7c8345daa6d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R798 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 34 Kerk Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.621961 28.20992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang