Successfully reported
+10

Diaz at 18

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Cape Robin Street, Boland Park, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Diaz at 18 is 'n volledig toegeruste selfsorg-eenheid vir 6 persone, insluitend kinders. 'n Vakansiehuis geleë in Mosselbaai, 'n klein hawedorpie langs die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is 'n belangrike toerismestreek, bekend vir sy stewelvormige poskantoor, die Tuinroete-kasino, 60 km se goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n slimboks en volledige WiFi het.

Buite is 'n aangewese rookarea en 'n wassery. Die eenheid het braaigeriewe en parkeerplek vir 2 voertuie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marice M
5.0
Gerieflik, ruim, goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly!
Mei 2025
Jesika B
Gesin met tieners
5.0
Veilige netjiese voorbereide huis ek sal beslis Diaz18 aanbeveel 10/10. Die huis was baie skoon, alles was 'on point'. Daar was tot op sta-soft. Die h...
Sien meer
Mrt 2025
Elsa H
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. 2 nagte verblyf, baie dankie aan ons gasvrou vir die vriendelikheid en die ekstra myl wat sy gegaan het vir ons, much appreciated. Sal def...
Sien meer
Mrt 2025
Elsabe C
Saam met vriende
5.0
Fantasies. Die verblyf was baie lekker. Sal vir seker weer gaan.
Nov 2024
Marjone S
5.0
Diaz@18 het soos tuis gevoel. Ons het baie lekker gebly, die plekkie was mooi skoon en baie veilig. Ons sal weer in Diaz@18 bly. Julle plekkie is baie...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 58

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 18 Cape Robin Street, Boland Park, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Diaz at 18 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Cape Robin Street, Boland Park, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA169330c50d53042c53a59653a55a8e4cca19dbe473c36cafc7fe1eef81d9187cb704293b9c112dc47ec321e6c88410fe0b8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 18 Cape Robin Street Boland Park 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.16308 22.107151
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang