Diaz at 18
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Cape Robin Street, Boland Park, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Diaz at 18 is 'n volledig toegeruste selfsorg-eenheid vir 6 persone, insluitend kinders. 'n Vakansiehuis geleë in Mosselbaai, 'n klein hawedorpie langs die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is 'n belangrike toerismestreek, bekend vir sy stewelvormige poskantoor, die Tuinroete-kasino, 60 km se goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n slimboks en volledige WiFi het.
Buite is 'n aangewese rookarea en 'n wassery. Die eenheid het braaigeriewe en parkeerplek vir 2 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 58
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 18 Cape Robin Street, Boland Park, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Diaz at 18 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Cape Robin Street, Boland Park, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang