Successfully reported

Die Blou Deur

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Ruda S
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2019

Wow! Baie mooi en naby alles. Sal ons weer sien! Pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Gemaklike, skoon en veilige gesinsverblyf. Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienares wat alles aan ons gewys het. Die huis was skoon en vars met alles wat mens nodig het. Stapafstand van al die winkels en restaurante af wat dit baie gemaklik maak met tieners veral. Veilig gevoel. Toesluitmotorhuis was baie handig. Beveel graag Die Blou Deur aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
Lang verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2018

Ligging is fantasties, maar huis was nie 100% skoon nie. Die Blou Deur is baie goed geleë, binne stapafstand van die meeste winkels en restaurante. Oor die algemeen gerieflik, maar kan skoner wees, badkamers het skimmel tussen teëls. Agterplaas kon ook netjieser gewees het.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Truda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 4 600
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 4 600
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Luyt Street, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA112c40a1433d86f5f19c5d4c28eb29ba128e4d902a9a9b165430456a8253671c44608015049b305d41315e93f59ccf391f75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 2 Luyt Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.415725544185 19.243436526499
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang