Successfully reported
+52

Die Blou Nartjie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Blou Nartjie Gastehuis en Restaurant is in die Hantam-dorpie Calvinia geleë, halfpad tussen Kaapstad en Upington op pad na die Kgalagadi. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir sake- en vakansiereisigers, sowel as gesinne.

Die gastehuis het 11 en suite-eenhede om van te kies, elk met sy eie buitedeur. Daar is 3 gesinseenhede vir gesinne met kleiner kinders met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelstapelbed. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort-oor-bad.

Daar is 2 gesinseenhede vir gesinne met kinders van 13 jaar en ouer met twee koningingrootte-beddens in elke kamer. Dit het 'n en suite-badkamer met aparte bad en stort. Hierdie kamers kan verbind word.

Daar is 1 selfsorgwoonstel met slaapplek vir 5 gaste, wat toegerus is met 2 koningingrootte-beddens en 1 enkelbed. Dit het 'n aparte volledige badkamer met bad en stort en 'n aparte toilet.

Daar is 5 dubbelkamers beskikbaar, 3 van hulle met 2 enkel- of koninggrootte-beddens en 2 met koningingrootte-beddens. Hierdie kamers het en suite-badkamers wat slegs storte bevat. Alle kamers het lugversorging, volledige DStv, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroërs. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien. Die eiendom het braaigeriewe en 'n plonspoel vir daardie warm somersdae. Dit is 'n troeteldiervriendelike instansie.

Gaste kan egte Hantam Karoo-lamsgeregte geniet by die á la carte-restaurant op die perseel wat Maandae tot Sondae vanaf 17:30 oop is.

'n Stewige ontbyt word ook 7 dae per week by die restaurant aan gaste bedien.

Elke kamer het ligte en Wi-Fi wat tydens kragonderbrekings aan 'n omskakelaar gekoppel is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 284 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Glaudine V
Saam met lewensmaat
5.0
Great service and friendliness. Great service and friendliness as always. The service at the restaurant was friendly and efficient. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Conne S
Saam met lewensmaat
5.0
Die Blou Nartjie is 'n aangename, veilige, bekostigbare blyplek. Die Blou Nartjie is 'n veilige, aangename, bekostigbare, netjiese, stil blyplek. Die ...
Sien meer
Aug 2025
Pieter F
5.0
Exactly as a country stay should be. Simple, clean and good food. Pleasant stay in all ways. Staff friendly, room clean and food good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Bettie B
Saam met vriende
5.0
Heerkik skoon, netjies aan te beveel. Heerlik dankie. Sal enige tyd weer daar oorbly.
Aug 2025
Ilse D
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut die moeite werd, na 'n kort wegbreek en ver reis. Dit was so lekker om die aand daar aan te kom en die restaurant se kos was uit die boeke ge...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

MARTHA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 284

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 35 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Blou Nartjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1OTRiYTFiLTc2ODgtNDg5Yi04MTI2LWI1YTJjYWRmNDc1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 284 5 1 5 35 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.47553 19.775092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang