Die Blouhuisie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
                                    Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. 
                                            
Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Dec 2025 tot 31 Dec 2025 en 01 Feb 2026 to 02 Mar 2026. 
                                                
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
                                    Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. 
                                            
Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Dec 2025 tot 31 Dec 2025 en 01 Feb 2026 to 02 Mar 2026. 
                                                
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Twee troeteldiere is ook welkom indien vooraf gereël, en gaste word vriendelik versoek om hul eie beddens vir hul harige vriende saam te bring.
Neem asseblief kennis dat daar 'n 50 m grondpad na die eiendom lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die padtoestande, aangesien dit onderhewig is aan verandering.
'n Sak hout word vir die Jacuzzi voorsien, maar gaste is verantwoordelik om hul eie hout te verskaf sodra dit gebruik is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 27 Walter Crescent, Britannia Bay, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang