Successfully reported

Die Boma Eenheid

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Tanya R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Wonderful. It was very good and the gents were happy with the place. Will definitely use them again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Rustige, asemrowende omgewing. Wonderlike gebly, wonderlike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marleen B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Hoogs aan te beveel. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer is baie tegemoetkomend. Plekkie was skoon en netjies. Ten volle toegerus met alles wat mens nodig het. Gas geyser is ietwat van 'n uitdaging as mens dit nie gewoond is nie, maar gelukkig is mens mos maar aanpasbaar en kry vinnig ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Lekker gebly maar nie heeltemal wat ons wou hê nie. Het plek gesoek in Dinikeng. Lekker gebly maar nie heeltemal wat ons wou hê nie. Het plek gesoek in Dinikeng en die plek is nie naby nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jone K
1 nag Gesin met tieners
2.2
Okt 2025

Okey. It was ok, but not great. The road to the place was really bad. The road is not suitable for a small car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Mariska D
1 nag
5.0
Okt 2024

Ons het lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Enjoyable thank you. Gerieflike privaat. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Diere kinders het dit vreeslik geniet en saam eienaar se hondjies gespeel. Baie lekker gerus. Stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard T
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Comfortable stay just for one night. Rustic setting on a smallholding - very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky J
1 nag Saam met vriende
3.6
Jul 2024

Peaceful and relaxing. We enjoyed our stay. Was quiet and peaceful. The host was very friendly and assisted us with the connection with our TV box for the rugby game. Overall no issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

DC Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 90

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Kierieklapper Way, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00b3ea136e34b76aee69aa41225bc1706cb362d3c57261701a7821db65ce692933e3041688c928670a0bf7b581e225a0f8e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 5 mense 23 5 1 5 67 Kierieklapper Way Elandshoek 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.722773974765 28.50280187791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang