Die Boma Eenheid
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat 'n 4 km lange grondpad na die verblyf lei.
Geen harde musiek of partytjies word op die perseel toegelaat nie. Die rus en vrede van alle gaste moet te alle tye gerespekteer word.
Die eiendom werk op sonkrag, en geen elektriese verwarmers word toegelaat nie.
Elektrisiteit moet te alle tye spaarsamig gebruik word om kragonderbrekings te vermy.
Geen glas word naby die swembad toegelaat nie.
'n Septiese tenkstelsel word op die eiendom gebruik. Gaste word vriendelik versoek om geen vreemde voorwerpe in die toilet af te spoel nie, slegs toiletpapier.
Moet asseblief geen diere op die perseel voer nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Kierieklapper Way, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang