Successfully reported

Die Erf

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Herman R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Soos bo. Baie lekker huis wat goed geleë is. Baie rustig stap afstand van die restaurante. Netjiese huis. Ons het die verblyf baie geniet en sal dit aanbeveel. Dit is omhein, so dit was 'n plesier om die honde saam te vat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Die Erf
Baie dankie, ons waardeer opreg. Mooi week en bergie groete, Ria Bothma.

Yvonne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Kaapsche Hoop is beautiful and we really enjoyed our stay at Die Erf. Thankd. We loved our stay at Die Erf. The host was kind and very helpful. Kaapsche Hoop is beautiful and great to connect with family and nature again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Die Erf
Thank you so much. Please come visit again.

Julian H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lovely spot for an extended family or friend getaway. Well located in Kaapsehoop. Die Erf was a great spot for an extended family or friend group of up to 8 people. It was well located near the main eating spots at Kaapsehoop. Having a gas hob and inverter took out the load shedding hassles. It's a bit noisy at times being near the main road. The place is very homely and I don't think the outside photos and inside photos do it enough justice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marais D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Perfekte opset vir 'n groep vriende om die dorp te verken. Baie lekker! Neem net kennis dat die boonste stort nie behoorlik dreineer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ria
Die Erf
Goeie môre Marais, baie dankie, waardeer en ons maak werk van die stort.... Groete Susan Bestuurder Kaapsche Hoop Gastehuis

Celia V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2025

Netjiese huis met ruim slaapkamers. Ons het lekker gebly. Kuierplek op die stoep en woonvertrek is nogals beperk. Ons was 6 persone, maar dit sou baie knap gewees het as ons meer mense was. Die slaapkamers en badkamers is egter baie goed toegerus en het baie spasie. Dit is dus meer 'n huis vir persone wat net 'n huis soek om te slaap en eerder wil uitgaan en elders in die dorpie gaan kuier. Daar is baie lekker restaurante en kuierplekke om na te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ria
Die Erf
Goeie middag Baie dankie, ons waardeer dit baie. Geniet 'n mooi dag. Bergie groete

Chris B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Lekker gerieflike gastehuis. Die ou woning is netjies vernuwe en gerieflik gemeubileer. Braai op die stoep met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Die Erf
Dankie Chris dat jy Die Erf so geniet het. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete Susan Bestuurder Kaapsche Hoop Gastehuis

Helma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlike kuierhuis net vir jouself. Die Erf verskaf 'n heerlike kuierhuis met genoeg slaapplek. Die kombuis is ingerig met alles wat jy nodig het om vir jouself te sorg. Die badkamers is baie netjies met heerlike storte. Selfs beurtkrag het ons nie baie gepla nie. Beslis my eerste opsie as ek weer in Kaapschehoop kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Die Erf
Liewe Helma, Baie dankie vir die pragtige boodskap, waardeer. Ons is so bly julle het heerlik gekuier en gebly. Kom gerug terug enige tyd. Groete Susan Bestuurder Kaapsche Hoop Gastehuis

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Rerig baie lekker. Die verblyf was baie netjies en skoon, alles wat 'n mens nodig het. Die gasvryheid was uit die boonste rakke en Susan was altyd beskikbaar, maar niks het geskort nie, alles was beskikbaar en skoon en netjies. Die ligte is op solar en die warm water op gas, so loadshedding het nie so 'n groot impak gehad nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Die Erf
Nico, baie dankie vir die opbouende terugvoering. Ons het groot waardering daarvoor. Groete. Ria Bothma

Berna V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Naweek wegbreek met vriende. Gerieflik, silwerskoon en vriendelike ontvangs. Alles binne loopafstand, maar ver genoeg van die kuierplekke dat hul geraas nie pla nie. Die perde op grasperk was 'n bonus. Batterye vir ligte tydens beurtkrag was gaaf, 'n gasplaat vir kookwater sou dit nog beter maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Die Erf
Goeiemore Marna, baie baie dankie vir die pragtige komplimente. Die positiewe kommentaar is wonderlik en ons sal defnitief aan die gastoof werk. Groete Susan, Bestuurder Kaapsche Hoop Gastehuis

Iselle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Truly dog-friendly. Spacious house, dog-friendly and great location (close enough to everything, but away from the main road noise). We had one or two issues initially with the fence that wasn't 100% secure and the hot water upstairs. Both concerns were addressed immediately and sorted out with no hassle at all. We had an amazing weekend with our 3 large dogs: hiking trails in the mornings, watching sport on DStv in the afternoon and walking up the road to have dinner in the evenings. The horses came past to say hi a couple of times too. Loved this house and will definitely stay here again. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 5 800
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 800
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 5 800
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 611 Coetzee Street, Kaapschehoop, 1211, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb9fe3026f50baa36957eeefabe8ce2924fb89a0005244da68f6f3bbbc90c66802f1aae76ca8246ac15a95567be33cb9ef0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag, vir 10 mense 10 5 1 5 611 Coetzee Street Kaapschehoop 1211 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.592612614073 30.764322936701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang