Successfully reported
+12

Die Geel Huis Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Vlakfontein Gedeelte, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Geel Huis Gastehuis bied B&B en is aan die buitewyke van Wolmaransstad geleë. Die gastehuis is ideaal vir óf 'n ontspannings- óf korporatiewe oornagplek vir gaste.

Verblyf by Die Geel Huis Gastehuis beskik oor 19 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en elke kamer het 'n en suite-stort. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die restaurant bedien, waar ander heerlike etes teen verskillende kostes gereël kan word. Ontbyt sal egter nie op openbare vakansiedae bedien word nie. Die gastehuis beskik ook oor 'n kroeg waar 'n mens verskeie skemerkelkies kan geniet. Vir die korporatiewe reisiger; spesiale en korporatiewe geleenthede kan op die perseel gereël word. Vir die kinders is daar trampoliens en plaasdiere om te voer. Veilige, toegewese parkeerplek word vir voertuie voorsien.

Die Geel Huis Gastehuis is 'n paar minute se ry vanaf die middedorp geleë, waar 'n mens verskeie wegneemetesrestaurante, winkels en ander geriewe kan vind. Klerksdorp is ongeveer 79 km vanaf die eiendom geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 12 Vlakfontein Gedeelte, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
  • Gaste dink Die Geel Huis Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Vlakfontein Gedeelte, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqYvha9X1WKfAULKudwOBPgh8mSSGePet6Ds6HJ4geYzj676mev?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 52 5 1 4 12 Vlakfontein Gedeelte Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.197398063039 25.993845738136
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang