Successfully reported

Die Heks se Huis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 415 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gert R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld en goeie geriewe. Baie lekker gebly in goed ingerigte eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We had a great stay. Will definitely go again! Arrived on a night to be -4! Warm welcome. Electric blankets and fireplace kept us cozy. Lovely cottage with all you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Dear Christelle, your feedback has warmed our hearts as well. Thank you for the positivity you had in mind when writing your review. Yes, with our temperatures normally dropping far below 0, the fire-places and electric blankets are a must - but with the warmth you have radiated upon arrival, we are sure your cottage was warm the minute you checked in.

Schalk B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantasties lekker en vriendelike ontvangs, alles wat mens nodig het. Baie, baie lekker, alles wat mens nodig het. Ons het die spook geniet wat die deure laat oopgaan by hulleself.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Hallo Schalk en lekker lag ek nou vir julle bedagsame "spook" wat vir julle die deure oopmaak Dit is wonderlik om te weet julle het julle verblyf by Die Heks se Huis en Sutherland so geniet. Dit was regtig 'n eer en voorreg om julle hier te kon verwelkom - baie dankie.

Marne P
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Gesellig en interessant. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Beste Marne, baie dankie vir julle pragtige terugvoer - ons is altyd bly as ons gaste hulle besoek aan Sutherland en Die Heks se Huis geniet - baie dankie dat julle sulke aangename gaste was.

Lourens H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflike selfsorg verblyf. Baie gerieflike selfsorg eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldo K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

A must stay. 5 stars. What an awesome place. Baked bread in the coal stove, and also helped to keep the house warm. Awesome braai place in the house. Had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Dear Aldo - thank you so much for your beautiful and heartfelt review. This is what makes it all worth it. We are always glad when guests use the oven and give us feedback on the magic. You were an awesome group of people and we loved having you here at Die Heks se Huis, Sutherland.

Whm T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die atmosfeer en warmte is ongelooflik en 'n blywende verlange om hier te oornag. Die Heks se Huis is 'n unieke belewenis om in te bly. Marita het ons so tuis laat voel. Haar inligting oor eetplekke en vertonings by Planetarium was baie waardevol. 'n Lekker kaggeltjie met warm komberse en elektriese kombers het die kamer heerlik verhit. Die eetgerei, meubels en breekgoed pas so by atmosfeer. Voorwaar 'n uitnemende plek om in te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Hallo WHM, baie, baie dankie vir julle pragtige terugvoer. Dit was 'n absolute voorreg om julle hier te kon ontvang. Dit is wonderlik om te hoor julle het alles geniet, en met die dat jy jou verlange uitspreek, hoop ek julle kom kuier gou weer vir ons. Baie dankie dat julle raaksien wat ons eintlik wil oordra met die wyse waarop die Kothuise toegerus is - ons poging is om gaste te laat ontspan en vergeet van die gejaag en glitter van die stad - soos ek al voorheen genoem het - baie mense kom as gaste hier aan, maar gaan weg as "Karoo Vriende" - julle val in daardie kategorie.

Justin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Cozy, rustic, pleasant. We enjoyed an incredibly cozy stay at Die Heks se Huis, despite how cold the weather was. The indoor fireplace and electric blankets were downright decadent. The shower was one of the best, with nearly instant hot water and excellent pressure. The four identical units on the stand would make a perfect group accommodation if you are travelling with friends. The host was incredibly friendly and insightful - 10/10 would stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Dear Justin, thank you so much for your warm, wonderful and excellent feedback. From your words, anyone can see that you absolutely enjoyed your visit to and stay at Die Heks se huis, Sutherland, despite being here in the middle of our winter. Please be sure that your feedback makes the zero temps much more bearable. You were absolutely great and awesome guests.

Amanda O
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik en gemaklik. Netjies en gemaklike huis en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Beste Amanda, baie dankie vir julle positiewe en mooi terugvoer. Dit was regtig net 'n plesier om julle hier te kon verwelkom - met sulke terugvoer sal ons aanhou probeer, want gaste soos julle maak dit absoluut die moeite werd.

Thalia F
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Great place to stay. Stayed 2 nights during winter - it was so cold one night that the pipes froze! But the fireplace was awesome. An electric blanket on the bed was also a bonus. The location is great (right behind the Planetarium and across the road from the pretty church). It was very comfortable and I slept very well. The only downside for me was the bar/bottle store across the road from the Planetarium, and there was noise from the Saturday crowd gathered outside it from early in the morning till late at night. Still felt very safe at Die Heks se Huis though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Dear Thalia, thank you so much for your wonderful feedback. We are happy that you enjoyed your winter visit to Sutherland.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 415

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Northumberland Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f2ae7523c669a82ad1ec3d527fa7a7a074d07589db4b9f192a2434e14cbeb352b94bea0d57259498480274ce343216063f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 415 5 1 5 28 Northumberland Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.392954063987 20.660991250332
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang