Die Hut
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ebenhaezer Farm, 1 Reservoir Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Hut is op die plaas met die naam Ebenhaezer in Moorreesburg geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 'n rustige omgewing met lowerryke, groen grasperke, plaasdiere en 'n olyfboord. Die Hut is gerieflik naby die middedorp.
Die oorspronklike plaashuis bied 14 kamers wat elkeen toegang tot 'n veranda het. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix. Gaste is welkom om van die swembad en die lapa met braaigeriewe gebruik te maak.
Daar is 'n à la carte-restaurant en 'n gesellige kroeg op die perseel en elke Sondag word 'n buffet-middagete voorgesit. Alle disse word vars voorberei. Die Hut het ook 'n groot funksielokaal wat ideaal is vir korporatiewe funksies en troues.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Ebenhaezer Farm, 1 Reservoir Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Hut het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ebenhaezer Farm, 1 Reservoir Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang